Gaan na inhoud

Finse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Finse Wikipedia
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inFins
EienaarsWikimedia Stigting
URLfi.wikipedia.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief

Die Finse Wikipedia is die Finse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is laat in 2002 begin.

Dit het tans 619 446 artikels, die 27ste grootste wikipedia.

Voorbeeld

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]