Gaan na inhoud

Duitse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Duitse Wikipedia
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inDuits
EienaarsWikimedia Stigting
URLde.wikipedia.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief
Lande waar die Duitse Wikipedia die belangrikste weergawe is
Tydlyn
Gebruikergroepe

Die Duitstalige uitgawe van Wikipedia is op 16 Maart 2001 begin en is tans die 3de grootste aanlyn ensiklopedie volgens die aantal gepubliseerde artikels, na die Engelse en Cebuano Wikipedias.[1] Dit bevat tans 3 126 176 artikels.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die Duitse Wikipedia was die eerste nie-Engelse Wikipedia wat geskep is. Dit is op 16 Maart 2001 deur Jimmy Wales aangekondig.[2] Die eerste bydrae op die Wikipedia word op 12 Mei 2001 gemaak.[3] Hoewel die Katalaanse Wikipedia eers later geskep is, was dit die eerste om nie-Engelse artikels te bevat.

Aantal artikels

[wysig | wysig bron]

Op 27 Desember 2009 het die Duitse uitgawe meer as 1 000 000 artikels gehad en op 19 November 2016 2 miljoen. 98% persent van die artikels het meer as 200 karakters gehad, 88% het meer as 512 grepe gehad, 42% was groter as 2 kB, en die gemiddelde artikel was 3698 grepe of 410 woorde lank.[4]

Datum Aantal artikels
23 Maart 2001amptelike oprigting
12 Mei 2001eerste operasie
24 Januarie 200310 000
27 Julie 200325 000
8 Februarie 200450 000
13 Junie 2004100 000
15 Februarie 2005200 000
28 Junie 2005250 000
7 Oktober 2005300 000
18 Mei 2006400 000
23 November 2006500 000
18 Junie 2007600 000
30 Januarie 2008700 000
17 Mei 2008750 000
6 September 2008800 000
4 Mei 2009900 000
27 Desember 20091 000 000
29 Julie 20101 100 000
9 Maart 20111 200 000
24 Junie 20111 250 000
16 Oktober 20111 300 000
30 April 20121 400 000
18 November 20121 500 000
24 Junie 20131 600 000
21 Maart 20141 700 000
25 Augustus 20141 750 000
15 Januarie 20151 800 000
23 Januarie 20161 900 000
19 November 20162 000 000
1 Junie 20263 126 176

Voorbeeld

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. meta:List of Wikipedias
  2. Jimmy Wales: Alternative language wikipedias, 16 Maart 2001
  3. Die eerste artikel was Polymerase-Kettenreaktion
  4. http://stats.wikimedia.org/EN/TablesWikipediaDE.htm Geargiveer 21 Januarie 2022 op Wayback Machine 19 Desember 2006

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]